Tuisblad

Met ondersteunning van…….

Kliek hier om te registreer as inwoner en om op die whatsapp groepe(MV Info en MV Nood) gevoeg te word

Welkom by Malmesbury Veiligheid(MV)

Hier by MV werk ons in die gemeenskap vir die gemeenskap daarom dan ook ons leuse.
Dit het begin in 2019 toe ‘n paar manne(boere) saamgespan het om vee diewe vas te trek…en nie lank voordat die gemeenskap self aangebied het om hande te neem en saam teen misdaad te werk nie.

Van hier af het dinge vinnig ontwikkel gedurende die grendel tydperk tot waar daar tans sowat 20 patrollies per maand gery word deur vrywilligers uit die gemeenskap.

Raak vandag betrokke en word ‘n “lid/inwoner” deur te registreer op die webtuiste.
Na registrasie sal ‘n Buurtwagleier u kontak met meer inligting en u op whatsapp Buurt en nood groepe van u keuse plaas.

…of raak selfs deel van ons Buurtwag Patrollies nadat u as “lid/inwoner” geregistreer het. Kliek hier vir aansoek

Vir meer inligting kan u ons kontak op die volgende “link

Aangaande POPIA,
Vereenselwig u asseblief met die wetgewing en termes rondom ons webtuiste en die POPI “act”

Uit Die Gemeenskap Vir Die Gemeenskap!!!

Borgskappe

Hoe sê ‘n mens dankie vir so baie onselfsugtige mense? MalmesburyVeiligheid het ‘n plekkie gekry vanwaar ons kan saamwerk en bymekaar kom…en toe ons vra vir net ‘n bietjie hulp, toe word ons oorval met goedhartigheid…..en die mooiste beheerkamer het tot stand gekom.
Ons het nou nie net ‘n rusplek tydens patrollies nie, maar ook ‘n plek vanwaar ons operasioneel kan saamwerk met die res van die dorp, o.a. Polisie, WetsToepassing, Verkeer, Sekuriteits maatskappye, plaaswagte, ens.
Met opregte dank, wil ons graag vir die volgende mense en instansies vreeslik baie dankie sê vir elke bietjie hulp, of dit nou fisies of finansieel was en of dit deur skenkings(nuut of 2de hands) was, ons is oneindig dankbaar en sal altyd trots wees om vereenselwig te word met mense met sulke goedhartigheid.

In Alfabetiese volgorde(want nie alle bydraes kan in geldwaarde bereken word nie)
AG Sprayers
At Lubbe
AT’s Pub
Brick&Block(Adri Joubert bouers)
City Wood
CS2
Derick Smal
Discount Boards
Go24seven365
HCS
Jan Plank Houtwerk(Jan de Kock)
JDP Bouers
Johan Bester Ingineurs(Aubrey Jordaan en seuns)
Graham Willers
Louw Diggers
Muldoon Protection Services(Shaun Muldoon)
Ocean Processors
Olden Pieterse
Optima Agri
Pepsico
Pieter Genis
Smart Aluminium(Christo Smit)
Swartland Wynkelder
Ultra Liquors
Van Wyk Elektries
Viljoen Plummers
Viola Plummers
Wim Smit

Kontak Ons

Kontak ons deur…

In**@******************id.org
Ad***@******************id.org

Patrollie lede

Indien u sou belangstel om deel te raak van ons patrollies en monitering, kan u gerus hier kliek om daarvoor te registreer.

Uit die gemeentskap….